LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Corporate Accommodation | LekkeSlaap
+7

Corporate Accommodation

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Corporate Accommodation
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Carina M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carina M
Enkelreisiger

Vuil en onnetjies.

Uiters teleurgesteld in die verblyf. Geen "mattress covers" op die beddens nie. Die kussingsloop het tamtiesouskol opgehad. Seker nog van die vorige gas wat daar gebly het. Geen ventilasie in die kamer nie. Baie bedompig en geen waaier word voorsien nie. Alhoewel hulle adverteer dat daar 'n haardroër in die kamer is, moes ek vir een vra. Die badkamer is so vuil, daar is 'n swart ring rondom die kraan by die wasbak. Die spieël is teen die teenoorgestelde muur van die kragprop. Ek is uiters teleurgesteld dat so 'n swak verblyfplek uitverhuur word. Ek sal definitief nooit weer daar bly nie en dink dit is nodig dat daar weer inspeksie en gradering gedoen word.

Corporate Accommodation's terugvoer

Goeiedag Carina,

Baie dankie vir die terugvoer.

Jammer vir die ongerief hier by ons. Ons het reeds aandag gegee aan die punte wat jy uitgelig het.

Die kamers word gereeld skoongemaak en die beddegoed word verseker gewas na elke gas uitboek.

Ons kan jou verseker dat jou volgende ervaring by ons sal nie so ongerieflik wees nie.

Groete,
Corporate Accommodation

Corporate Accommodation
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 371, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeTaKapzcVjUV5GUSADvKFkVwcREmSOXCPHlfqezuvB6nLtrqXa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 2 371 Farenden Street Arcadia 0028 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.749496 28.220226
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!