Corte De Sorgente

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Corte De Sorgente is 'n ten volle gemeubileerde vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorp Hartenbos. Te danke aan 'n hele rits Blouvlagstrande, 'n seefront-waterpark, uitstekende ontspanningsgeriewe en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robbekyk, is Hartenbos die ideale somerwegbreek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 9 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n derde slaapkamer met 'n tripelstapelbed - 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en kooktoebehore. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon wat oor die swembad-area uitkyk. 'n Gasbraai en swembad is ook beskikbaar.

Gaste kan lekker gaan visvang, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef.

Slaapplek

'n Bespreking by Corte De Sorgente sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Corte De Sorgente gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false