Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Chateau B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Le Roux-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cosmos Chateau B&B bied verblyf in gastekamers in die klein dorpie Theunissen. Dit is ideaal vir gaste wat op reis is en 'n plekkie soek om te rus vir die aand.

Cosmos Chateau B&B beskik oor 11 kamers wat elkeen uniek en smaakvol versier is. Al die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in al die kamers. Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen addisionele kostes gereël word.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie is op die perseel beskikbaar. Cosmos Chateau B&B is stapafstand vanaf 'n paar winkeltjies, verskeie banke, OTM'e en ander geriewe op die dorp.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Cosmos Chateau B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Le Roux-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Gaste dink Cosmos Chateau B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Theunissen Vrystaat
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Le Roux-straat 67, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MTllN2ViLWUwYzUtNDk1Zi1iY2M3LTUwMDBiY2Y0Njg1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 67 Le Roux Street Theunissen 9410 Vrystaat 021 201 8901 10:00-22:00 12:00 -28.398384540344 26.711286753416