Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Cosmos Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Schalk D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk D
Gesin met tieners

Aangenaam.

Slegs een aand oorgeslaap. Gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A functional place for an overnight stay.

We stayed over for one night to break up a longer travel. The bed linen was very clean. The rest of the apartment would have benefitted from some additional cleaning. It would be great if the owner would renovate the balcony/terrace on the first floor - currently the floor is unsafe to walk on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew R
Saam met vriende

Ek kan Cosmos Lodge ten sterkste aanbeveel, dit het al ons verwagtings oortref.

Die plek was van 5-ster-gehalte met selfs 'n chocolate op die bed. Ons het baie lekker daar gebly en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ek kan hul regtig vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O
Saam met vriende

Lovely place, value for money.

Lovely, neat unit with all the accessories provided. Beautifully clean and neat. Will certainty stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosmos Lodge se terugvoer

Thank you for your nice review. You are very welcome to visit us again.

Cosmos Lodge
Kowie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie S
Gesin met klein kinders

Bitter netjiese, skoon en ruim verblyf.

Marie en Wessel het ons op 'n kort kennisgewing laat in die aand hartlik en vriendelik ontvang. Ons het probleme met 'n wiel ervaar en Wessel het van sy voorraad en toerusting uit sy motorhuis aan ons geleen. Die geriewe is baie ruim en pynlik netjies. Grootste voordeel is die feit dat ons gesin van 5 maklik kon inpas. Kinders kon ook die plaaservaring geniet. Die prys is ongelooflik billik vir dit wat ons gekry het. Sal dit definitief aanbeveel. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cosmos Lodge se terugvoer

Hi Sorika
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was baie aangenaam om jul te kon ontmoet en te akkommodeer. Dankie vir jul vriendelikheid en die netjiese toestand waarin julle die lodge gelaat het.
Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Groete, Wessel en Marie.

Cosmos Lodge
Vanaf
R2 720
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 720
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 720
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd15157fdb408c83af04d535d721d0b95422eabfbb1c11eda09aa47903186752792c52b53e474aa780202c335fa4a7253b103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 720 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 37 Bernauw Kleinhoewes Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.96747528069 24.793471501541