Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosmos Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 720 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Cosmos Lodge is 8 km buite Vryburg op die Bernauw Kleinhoewes en het 'n plattelandse atmosfeer. Dié selfsorglodge is geskik vir 7 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die verblyf het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die leefarea het 'n TV, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Daar is 'n mooi uitsig vanaf die stoep en ’n lekker swembad.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, vierwielmotorfietsry en gholfspeel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Cosmos Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Strykyster

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Cosmos Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Cosmos Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 720
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 720
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bernauw Kleinhoewes 37, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd15157fdb408c83af04d535d721d0b95422eabfbb1c11eda09aa47903186752792c52b53e474aa780202c335fa4a7253b103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 720 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 37 Bernauw Kleinhoewes Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.96747528069 24.793471501541