Costa Smeralda
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remington-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 890R1 512 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Costa Smeralda is ideaal geleë in Margate. Dié klein oord is goed toegerus en 'n entjie vanaf Marine Drive, naby die visvangplek en die hoofstrand.
Dié gerieflik gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstelle is volledig toegerus om voorsiening te maak vir al jou selfsorg-behoeftes. Met die kombuis, 2 slaapkamers en 2 badkamers is daar oorgenoeg plek vir 'n gesin. Die woonstel kyk uit oor die see. Daar is 'n balkon met 'n steenkoolbraai-area.
Geriewe sluit 'n buiteswembad, speletjieskamer, kinderspeelarea, gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek op die perseel vir gaste.
Die restaurante, kroeë, speletjiesarkades, flieks en winkels is lekker naby en die strand is op jou drumpel. Kinders is mal daaroor om in die rotspoele en in die sand te baljaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 826
Jaar gelys 9
Ligging
- Remington-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Costa Smeralda het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remington-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom