Cosy Atrium Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Cosy Atrium Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is in die Atrium-kompleks in Shaka's Rock, 1,8 km vanaf Thompsons-strand en 1,5 km vanaf Salt Rock-strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n see-uitsig. Daar is oorgenoeg kasruimte vir klere en tasse en die woonstel het 'n haardroër en WiFi.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan benut. Die kompleks is ook op 'n heuwel geleë, so gaste benodig hul eie vervoer om die strande en restaurante in die area te bereik. Ballito Junction Regional Mall is 4,4 km ver en Ballito Lifestyle Centre is 5,9 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Cosy Atrium Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy Atrium Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 R1 305 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false