Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Atrium Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Cosy Atrium Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R
Gesin met klein kinders

Very comfortable apartment with everything you might need during your stay.

The apartment is spacious and the bedrooms are very comfortable. The bathrooms are very small though, but functional. We loved all the little extras like the coffee machine, board games, toiletries, cleaning materials and even milk and off course chocolates on the pillows when we arrived. The apartment is not walking distance from the beach so you need to drive everywhere, but its all close by. The view from the balcony is very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rulize M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie skoon, netjies en smaakvol. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Ons kon heerlik op die balkon sit en uitkyk oor die see vroeg in oggend en laatmiddag. Ons het selfs bokkies in die bome langs die woonstel gesien. Sal beslis die woonstel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte N
Gesin met tieners

Thanks for your great service.

A big thank you to Anita for her great service, chocolates on our cushions, milk, juice, and the black bags which were supplied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ‘n stil en rustige plek weg van normale vakansiebedrywighede met veraf uitsig oor die see.

Die woonstel is baie gerieflik en ruim genoeg vir vier persone. Wat ons baie beïndruk het was die netheid van die woonstel en alle toerusting. Jy kry selde ‘n vakansiewoonstel wat so skoon en netjies is en dit is vir ons belangrik. Die gasvrou Tania laat jou baie tuis voel en is baie behulpsaam en gereeld in aanraking om te verneem of alles in orde is. Ons kan die woonstel hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, The Atrium, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAehxc0JPLEJCrZtt2cEfRqqm60UYsbzJARuWcksmq1zAtq12WPy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Main Road The Atrium 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514966149263 31.226956894512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem