Cosy Compact Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cosy Compact Accommodation is in Linksfieldrige in Orange Grove/Mountain View, Johannesburg, en is sowat 21 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Daar is ’n sitarea, kombuis en 'n en suite-slaapkamer in die hoofhuis met sy eie ingang. Asook ’n badkamer en studeerkamer en ’n enkelkamer met 1,5 badkamer. Die privaat kothuis het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Albei kamers het DStv, 'n yskas, mikrogolfoond, beddegoed, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.

Albei kamers het 'n stoep wat oor die swembad en tuin uitkyk.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy Compact Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za