Cosy Corner Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cosy Corner is geleë in Vryburg, 'n ideale oornagplek vir reisigers op pad na Namibië. Die kamers is uiters gerieflik vir gesinne, paartjies en sakereisigers. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt en aandete is ook beskikbaar op versoek.

Daar is 7 goed toegeruste kamers, 6 van die kamers het selfsorg-geriewe wat bydra tot die gerief. Al die kamers is individueel versier en ingerig om 'n salige nagrus te bied. Die bekoorlike gastehuis het 'n eetkamer-area waar al die etes bedien word.

Gaste wat tussen Johannesburg en Namibië reis, sal heerlik hier oornag. Hierdie dorpie het 'n historiese plekkie op die hoofspoorwegroete van Botswana na Kaapstad. Die klipkerkie is gebou in 1904 deur die London Missionary Station en die museum beklemtoon die historiese aard van die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Tennis

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy Corner Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R606 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za