by Cosy-Corner Guest House | LekkeSlaap
+18

Cosy-Corner Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Cosy-Corner Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tariena D - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tariena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie goeie ervaring om by Cosy Corner te bly.

Die gastehuis is goed geleë, binne loopafstand van restaurante en winkels. Die kamer was ruim, netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Ons sal weer daar bly.

Cosy-Corner Guest House se terugvoer

Baie dankie dis goed om te hoor, hoop ons sien julle vinnig weer.

Cosy-Corner Guest House
Elbie V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie V
Gesin met tieners

Pragtige skoon en netjiese kamers in rustige omgewing.

Wens ons kon hierdie kamer hê vir ons hele vakansie! Ongelukkig kon ons net een aand oorbly, maar was beïndruk met die netheid en gerieflikheid van die kamers.

Cosy-Corner Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die Mooi woorde dit word opreg waardeer.

Cosy-Corner Guest House
Roxanne W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W
Besigheidsreis

Very nice.

I really enjoyed my stay. Very nice place with friendly service. Happy to stay here again.

Nichole J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nichole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute home away from home atmosphere.

Ek en my man het die wegbreek absoluut waardeer. Die personeel van Cosy Corners is baie puik. Die ligging van Cosy Corners was baie nice dis naby als geleë. Dis 'n goed versorgde plekkie. Sal dit ons tuiste maak elke wegbreek George toe.

Andre’ S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre’ S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, beste waarde vir geld, gaafste mense, goeie ligging - great!

Susan and husband Garth is baie gasvry en niks was vir hulle te veel nie, om vir ons te doen. Baie mooi gastehuis, prima ligging, goeie waarde vir geld; ons het aanmekaar nog 'n ekstra dag bygeboek, wou nie daar weggaan nie. Enigste "kritiek" is dat breakfast elke oggend dieselfde was ('n stukkie wors of so, as afwisseling, sou nice gewees het). Maar die vrugtekelkie was heerlik en met 'n groot verskeidenheid. Dié mense is gesout en professioneel en kan ook die beste inligting gee, oor waarheen om te gaan daagliks, watter nice plekke om te besoek, ens; want hulle woon al lank daar en ken daai wêreld baie goed.

Philip S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Gesin met tieners

Kamers is gerieflik ingerig. Skoon en netjies.

Gastehuiseienaars, Cedric en Susan, is gasvry en vriendelik. Diens is uitstekend. Kamers is gerieflik ingerig. Skoon, netjiese en veilige omgewing. Sal Cosy-Corner Guest House beslis aanbeveel.

Nuala J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuala J
Enkelreisiger

Fabulous hosts - value for money

See our rating.

Stefan L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Saam met vriende

Skoon, aangenaam, goeie aandag aan detail en baie hulpvaardig.

Ons het die perfekte ontbyt gehad.

Anne-marie B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Vriendelik!

Ons het heerlik gebly. Susan en Cedric is baie vriendelik en tegemoetkomend. Die gastehuis is baie netjies en in 'n stil omgewing.

Prudence B - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

The place was so perfectly clean, I was very impressed. We enjoyed every moment we were there and the service we received was good. Thank you!

Lyn L - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn L

Very pleasant

The room was incredibly hot but the breakfast the next morning more than made up for the lack of air-con in the room. The room was very spacious and the bathroom shower was great.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rensstraat 12, Dormehlsdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxM2MwMzk1LTZlOTYtNGY1Zi04OTU0LWE3NmIyMzllOWYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Rens Street Dormehlsdrift 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.961750914268 22.450714409351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem