+14
Selfsorg in Jansenville

Cosy Cottage in the Noorsveld

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dietke&Enzo F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Breathtaking, cozy, comfortable. The stay was absolutely amazing. Beautiful view and lovely environment. The owner was extremely accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomhle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

The hosts have lovely hospitality. The cottage is beautifully done and peaceful. We had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, ontspanne en ’n lekker omgewing. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is en Riaan is so vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene B
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlike ervaring. Rustige Karoo ervaring. Pragtig ingerig. Ongelooflike waarde vir geld. Alles was perfek en die gasheer het ons so goed ontvang. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dis 'n uitstekende oornagplek. Edrich is 'n great gasheer. Hout en ys is te koop. Heerlik daar gebly. Sal weer daar bly. Droë hout en ys is te koop op die plaas. Mooiste sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ek plaas baie rustig hartsmense. Die stilte was na 'n bedrywige seevakansie saam met familie heerlik by Cosy Cottage lekker ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bob V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Solitude without loneliness. Very peaceful and off the beaten path.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Verfrissend, laai van battery. Riaan was 'n fantastiese gasheer wat ons welkom en tuis laat voel het. Alles was netjies en het gespreek van kwaliteit. My vrou en ek het op die tweespoor plaaspad tussen die dankbare karooplantegroei (na die reën) gestap en die vars lug geniet. Die sonsondergang en -opkoms was 'n belewenis. Vir die natuurliefhebber is Cosy Cottage in die Noorsveld 'n moet.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik. Wat 'n ongelooflike plek en gasheer en gasvrou. Sal beslis weer daar gaan bly. Alles is perfek vir 2 mense wat wil wegkom van die gejaag van die stad. Well done.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R75, Farm 77 Portion 8, Jansenville, 6265, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf03c879c213e94b2857bbdb10e3fce0e8e9dd203891c6152fc895f156b955bcc3e388ee9c8d7ff432bf262aeb03cf29d731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R75 Farm 77 Portion 8 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.90691299377 24.676748927099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang