Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Den B&B Luxury Guest House Style

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Cosy Den B&B Luxury Guest House Style
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andrew G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G
Besigheidsreis

Waarde vir geld. Netjies. Vriendelik.

Baie goeie kommunikasie deur gasheer. Maklike ligging om by uit te kom. Vriendelik ontvang. Baie skoon en netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Saam met vriende

Fantastic place.

Stayed here with my running friend as it was close to the start venue for a half marathon. Owners were friendly, room was fantastic and facilities very good. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh A
Besigheidsreis

Die gasheer, John, was uiters vriendelik.

Veilig, skoon, vriendelik: dit het my gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie V
Enkelreisiger

Very nice accommodation and staff very helpful, especially John.

No complaints will use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes N
Saam met vriende

Dit was ongelooflik "cosy" met die aangenaamste gasheer en gasvrou!

Ons het regtig gevoel of ons by ons eie huis was. Omdat die omgewing heeltemal vreemd vir ons was, het ons baie onsekerhede gehad en John en sy vrou het uit hulle pad gegaan om ons te help. Hulle het soos familie gevoel. Ons taxi het ons in die steek gelaat en hulle het ons gehelp. Die ontbyt was ongelooflik lekker. Dit is 'n tjoepstil omgewing en dit was amper soos waar ons vandaan kom - die platteland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 195
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Dina Pad, , Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MWJmMTM2LWJlNjUtNGM4Ni1iYjgxLWU1NTZlNDZiODE0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 18 Dina Road Elma Park 1609 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.157286111111 28.155619444444