Cosy Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cosy Cottage is 'n gerieflike en ten volle gemeubileerde, maar oudtydse selfsorgkothuis in die hartjie van Stellenbosch.

Daar is 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens, 2 klein badkamers, 'n ateljee, leefkamer en kombuis. Die kombuis het 'n mikrogolf, stoof, wasmasjien, en tuimeldroër en al die nodige kombuistoebehore. Verder het die kothuis braaigeriewe, 'n tuintjie en veilige motorafdak vir 1 voertuig.

Van die ekstra's sluit lugversorging, gratis internet, en 'n TV met sekere DStv-kanale in. 'n Bababedjie en hoë stoeltjie is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Dit is in 'n stil, veilige omgewing, loopafstand vanaf die universiteit, dorp en sportgronde. Dis ideaal vir professionele paartjies wat Stellenbosch besoek en is nie gepas as 'n vakansiehuis vir 'n groep of gesin nie. Dit is naby wynplase, staproetes en natuurreservate geleë en slegs 20 km vanaf die naaste strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Cosy Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false