LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cosy Lodge Guest House | LekkeSlaap
+9

Cosy Lodge Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Cosy Lodge Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hanlie J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Awesome.

Vriendelike diens en gasvrou.

Trudie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en die mense is baie vriendelik.

Die mense is baie vriendelik. Was 'n baie mooi en netjies plek. Het dit baie geniet.

Ian M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is netjies en gerieflik.

Ek en my man het slegs een nag oorgeslaap. Die kamer was netjies, die personeel vriendelik en die ontbyt lekker. Ek sal dit definitief vir iemand aanbeveel.

Christa K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvryheid.

Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en hulpvaardige personeel.

Cosy Lodge Guest House's terugvoer

Geagte Christa
Baie dankie vir jou vriendelike kommentaar.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete die Cosy Lodge span

Cosy Lodge Guest House
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox Odendaal-straat 17, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGYjBLo31xKmBodCiNIvK9NXZ3OvipaD6QtozIcfENJzrfX5yVf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 17 Fox Odendaal Street Lephalale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.668303738693 27.746024653316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!