Cosy Villa on Pinnacle Point

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cosy Villa on Pinnacle Point is op die Pinnacle Point-gholflandgoed en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die eenheid op die grondvloer het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Ons woon in die een deel. In Desember verhuur ons die hele eenheid en ons ontruim ons persoonlike besittings. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet.

Ons heg die patio/braaikamer aan by die kamer, sodat gaste daar kan eet, braai of ontspan. Die binnebraai-area het 'n skuifdeur wat op die stoep oopmaak. Dit het 'n klein yskassie vir gaste. WiFi is beskikbaar. Daar is DStv in kamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis kan met ons gedeel word wanneer ons daar is, maar in Desember is die hele villa vir die gaste se gebruik. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sekuriteitskompleks het 'n swembad, spa, klubhuis, gimnasium en tennisbane. Daar is ook 'n casino by die ingang van die landgoed. Daar is heerlike restaurant-etes by die klubhuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cosy Villa On Pinnacle Point gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false