Saxonwold Akkommodasie by Cotswold Gardens | LekkeSlaap
+47

Cotswold Gardens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cotswold-rylaan 46, Saxonwold, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cotswold Gardens is in Saxonwold, Johannesburg geleë en dis naby die M1-hoofweg, gholfbane, Wits Universiteit en Rosebank Mall. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in lieflike, rustige tuine.

Akkommodasie word in 4 gastekamers wat goed ingerig is gebied. Elke kamer het ondervloerse verhitting, 'n elektriese kombers, waaier, kluis, TV, telefoon, sekere DStv-kanale, WiFi, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit. Akkommodasie word ook in 2 selfsorg-suites gebied. Elke suite het 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n en suite-badkamer, sekere DStv-kanale en WiFi. Al die kamers het ook waaiers en verwarmers.

Kontinentale en Engelse ontbyte word daagliks in die groot ontbytkamer of op die stoep voorgesit. Gaste kan een van die talle restaurante in Rosebank vir aandete besoek of maaltye by die gastehuis laat aflaai. Die gastehuis het ook 'n swembad.

Die nabygeleë Rosebank Mall bied 'n African Craft Market en 'n Dakmarkie op Sondae. Gaste kan ook die Suid-Afrikaanse Oorlogsmuseum en die Johannesburgse Dieretuin besoek.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Ligging

  • Cotswold-rylaan 46, Saxonwold, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cotswold-rylaan 46, Saxonwold, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALm8z1o8OQX4BJ5XvHIGlGSY5GchYZmA850sWopYiD4137TUAlR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 46 Cotswold Drive Saxonwold 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1566839 28.042791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za