LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cotswold House | LekkeSlaap
+120

Cotswold House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Cotswold House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan O - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Besigheidsreis

Pragtige, gasvrye tuisgevoel.

Vanaf ontvangs tot ontbyt tot die totsiens sê voel soos vriende, dit is seker die wonderlikste groep mense met die mooiste gesindhede. Pragtige plek en goeie waarde vir geld, ontbyt is heerlik.

Rianne M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagervaring, soos altyd.

Elke keer 'n heerlike ervaring om by Cotswold te oornag. Baie gasvry, gerieflike, netjiese kamers en heerlike ontbyt.

Johan S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Enkelreisiger

Baie aangenaam gewees.

Was baie aangename ervaring gewees en sal beslis weer kom.

Diane S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S
Enkelreisiger

Lieflik!

Vriendelike personeel, pragtige kamers, great waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

All-round lovely!

Friendly staff, beautiful rooms, great value for money!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cotswold House se terugvoer

Thank you for the lovely comments. See you soon.

Cotswold House
Lynn C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C
Enkelreisiger

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Barbara B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B
Enkelreisiger

Die personeel doen regtig moeite om te help.

Baie goeie diens.

Morne O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne O
Gesin met tieners

Baie netjies en goed geleë.

Sien die sterre.

Biffy K - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biffy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my verwagtinge oortref

Kon nie beter wees indien ek self die plek besit het nie

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cotswold-rylaan 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8203de737a30aa42cc6b4ca45f331e632803c8a09babcc15e20e73c6119ab34287d107160dfeebce9da843477413a9378764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 6 Cotswold Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.87837461574 18.491374254226
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem