Cottage 82

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage 82 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte en moderne plaashuis in die dorpie, Rooi-Els. Dié dorpie grans die Kogelberg Natuurreservaat en vorm deel van die groter Kogelberg Biosfeerreservaat.

Dié smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers met elk 'n dubbelbed. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea, en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n etenstafel met sitplek. Dit sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het ook 'n lieflike binnehof met 'n dekarea en boma-braaigeriewe in die tuin. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel oorkant die huis.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit strande, Kogelberg Natuurreservaat, Stony Point Pikkewynkolonie en die Waalvisroete in. Rooi-Els is 80 km vanaf Kaapstad en 65 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottage 82 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage 82 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false