LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage 82 | LekkeSlaap
+14

Cottage 82

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Cottage 82
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lee-anne C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-anne C
Saam met vriende

Peaceful.

The house is beautiful, the atmosphere is great and it is really a place to relax.

Jadie J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadie J
Saam met vriende

Wow!

Exceeded my expectations! Definitely value for your money. The owner informed us that we will get some visitors passing the house, doing their daily routine - the baboons obviously! They are harmless. Just keep refuse and food away from them and keep the gates locked! It is quiet and walking distance from the beach. We enjoyed every moment! Highly recommended.

Jannie D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D
Gesin met tieners

Baie lekkergemaklike huis.

In die winter sou ons net graag 'n kaggel en 'n braai onderdak wou gehad het.

Francien P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francien P
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike ruim huis om in te bly. Die kamers wat elkeen 'n en suite het, is so gerieflik. Die huis is so moderne soos die spreekwoord sê: min is mooi.

Ek sal enige iemand aanraai om daar tuis te gaan. Ons gaan definitief weer in Cottage 82 plek bespreek. Dit is naby die strand - loopafstand. 'n Lieflike klein strandjie en my seun en die kleinseun van 3 jaar het omtrent die kajak geniet by die riviermond. Kliëntediens: die yskas wou nie koud maak nie en die eienaar het dadelik 'n plan gemaak en vir ons na ander yskas gebring en verskoning gevra vir die ongerief. Maar hierdie tipe goed het 'n mens nie beheer oor nie, maar die bedagsaamheid wat aan dag gelê is, is vir my baie belangrik. En dit maak dat ek weer daar sal gaan bly. Die eienaar het ons ook gewaarsku oor die bobbejane, die kombuisvenster was op 'n klein skrefie oop en toe ons terugkom van die strand, is ons boks beskuit deur die venster geneem en die bobbejane het dit opgeëet. Ons het so gelag, maar dit die naweek sommer lekkerder gemaak.

Irene V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het dit ongelooflik geniet. Die huis is 'n droom om in te kuier. Veilig en so verlief op die dekor. Baie moderne en so so skoon. Die kamers en beddegoed was ongelooflik. Ons hondekinders het dit net so geniet, behalwe dat hulle nie buite kon rond beweeg het sonder toesig nie. Die erf is heeltemal oop voor en honde van buurt beweeg vrylik in. Hondekinders moet met toesig uitgaan, sodat hulle nie van die erf kan wegdwaal nie. Ons sou ook van 'n onderdakbraai gehou het. Die weer was bietjie koud en nat en ons kon nie buite braai soos beplan nie. So as daar 'n stoepbraai of onderdakbraai was en dis toe voor vir die honde om in die erf vrylik te kon beweeg, is dit 'n droom plek om te bly. Maar verder - Geen fout! Pragtige plekkie en beveel dit enige tyd aan vir vriende of gesinne. Die leef area is ongelooflik, baie baie dankie!

Terri C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri C

Wat 'n heerlike verblyf by Cottage 82!

Kothuis 82 is net vyf minute se stap van die strand af geleë! Ons was net 'n groep meisies en het heeltemal veilig gevoel. Die huis was ruim en skoon sowel as uiters modern. Die eienaar is baie tegemoetkomend en vriendelik. Ons sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a lovely stay we had at Cottage 82!

Cottage 82 was located just a five-minute walk away from the beach! We were a group of girls only and felt completely safe. The house was spacious and clean as well as extremely modern. The owner is very accommodating and friendly. We will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leona W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leona W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommunikasie met die eienaar was maklik en die huis was lekker, maar die afgeleë braai was nie so lekker nie.

Dankie vir die verblyf in die pragtige huis en vir die maklike kommunikasie. Die ligging is wonderlik en is op loopafstand van die strand. Enigste probleem was dat ons, nadat ons ons bespreking bevestig het, advies ontvang het dat die patio wat in braai gebou is, wat ons in die bemarkingsfoto's gesien het, nie gebruik moes word nie. Die tydelike braai was in die middel van die grasperk en die klippaadjie tot by die grasperk is gedeeltelik oorgroei met plante wat snags nie maklik was om te loop nie, en het my laat val het en my enkel gedraai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Communication with the owner was easy and the house was lovely but the remote braai not so great.

Thank you for the stay in your lovely home and for the easy communication.The location is great and is within walking distance to the beach. Only issue was that after confirming our booking we received advice that the patio built in braai which we saw in the marketing photos was not to be used. The makeshift braai was in the middle of the lawn and the stepping stones to the lawn were partially overgrown with plants which at night was not easy to negotiate and resulted in me falling and twisting my ankle.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tassia N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tassia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful but not worth the money.

Card payments was advertised but not possible. Keys was delivered late. Gas stove was not working, had to cook outdoors. Mosquito was constantly an issue. Could not make lunch the Sunday before leaving because we had to be out before 10h. DStv was turned on after begging the landlord. Visit from landlord who lives next door. Baboons was chasing us.

Cottage 82's terugvoer

The client had problems making the payment for the booking. Keys were in a key box on site all the time. The client made no approach to me before vacating about any problems regarding anything. I would have assisted immediately.

Cottage 82
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gnidia-weg 82, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHCZwya3ZA9wNh8ag4BPXcUaotDp85loyhdFyQXXNQdzPBRIHEZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 82 Gnidia Road Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.300605020538 18.816909673611
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!