Cottage By The Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage By The Sea bied sakpasverblyf en 'n onspanne vakansie. Dié luukse semi-losstaande kothuis is minder as 1 minuut se stap na die strand en stapafstand vanaf kafees, restaurante en 'n deli. Kommetjie bied die ideale vakansie wegbreek. Dis rustig en stil met alles wat jy nodig het met 10 tot 15 minute se ry.

Die huisie het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer wat lei na 'n privaat patio met sitplek en braai. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die parkgordel kan vanaf die slaapkamer en deur die kombuisvensters gesien word. Die kothuis het gratis WiFi en basiese TV.

Daar is parkeerplek buite, agter 'n sekuriteitshek. Die kothuis het 'n privaat ingang. Daar is 2 klein vriendelike honde op die eiendom.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit
Pikkewyne besoek in Simonstad, stap by Kaappunt, 'n volstruisplaas besoek, asook Imhoff-plaas met geskenkwinkels, perdritte en kameelritte besoek. Noordhoek Farm Village het goeie restaurante, geskenkwinkels en per geleentheid selfs lewendige musiek en plaaslike markte in die omgewing soos Earthfair-mark, Erfenismark, Blue Bird Garage (slegs Vrydae), en Cape Point Vineyards (slegs Donderdae). Kalkbaai Teater bied aandete en 'n vertoning.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottage By The Sea sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage By The Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false