Cottage Lenisè

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage Lenisè is 'n selfsorgkothuis in Hornbill's Rest is op die eienaar se perseel, in 'n rustige area aan die buitewyke van Phalaborwa geleë. Die perseel is ideaal geleë slegs 12 km vanaf die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin en die perfekte basis vanwaar lekker doendinge soos wildritte, riviervaarte en gholf geniet kan word.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1,5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, asook 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ekstra enkelbed op versoek beskikbaar en sal in die sitkamer geplaas word.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense. Die kothuis bied toegang tot 'n pragtige patio-area met 3 buite-eetareas met sitplek vir 4. Daar is ook buite-braaigeriewe op die dek wat uitkyk oor die plonspoel.

Omdat die perseel reg langsaan die Krugerwildtuin is, woon gaste hier op hul eie risiko en Cottage Lenisè is nie verantwoordelik vir enige verlies of skade aan gaste of hul perseel nie. Daar was reeds 'n luiperd 3 keer gewaar wat deur die perseel geloop het.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottage Lenisè sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage Lenisè gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]