LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage Lenise | LekkeSlaap
+36

Cottage Lenise

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 088 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Cottage Lenisè is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Hornbill's Rest, 'n rustige wegbreekplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die instansie is 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë en is die ideale basis vir gaste wat doendinge soos wildritte, riviervaarte en gholf wil geniet.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1,5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 driekwartbeddens in die leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, oond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste. Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 3 eetareas met sitplek vir 4 gaste elk. Gaste het ook toegang tot buitebraaigeriewe op die dek met 'n uitsig oor die plonspoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage Lenise sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Cottage Lenise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Gaste dink Cottage Lenise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (vir 4 persone)
was R1 450
Vanaf R1 088
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12, Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJqyzoHkQW0I1bWbGSQxnztpMKruSiy3FTTHDh6Zb9YcsK6vjTo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R1 088  per nag (vir 4 persone) 23 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.882894679917 31.106919050217
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!