St. Francisbaai Akkommodasie by Cottage on Anne Avenue | LekkeSlaap
+9
+9

Cottage on Anne Avenue

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-laan 12, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cottage on Anne Avenue is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in St Francisbaai. Die eenheid is sowat 200 m van die strand af.

Die kothuis is ten volle gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed met perkallinne. Daar is 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n hoekbank wat vir 2 kinders in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die oopplan-kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaatgasstoof met 'n oond.

Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek waar gaste die uitsig kan geniet. Parkeerplek is vir 1 voertuig in die straat beskikbaar. Cottage on Anne Avenue is ook naby die dorpie met winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage on Anne Avenue sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Anne-laan 12, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-laan 12, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACii0FDrUDXzmFCmJ7v1TttySRwWBQlMHmOBEKwes9e6TwYrGMo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 12 Anne Avenue St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.162874592429 24.829978644847
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za