Grahamstad Akkommodasie by Cottage on Clarke | LekkeSlaap
+7
+7

Cottage on Clarke

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarke-straat 5, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cottage on Clarke is 'n stil ateljeekothuis in 'n privaat woonbuurt in Grahamstad. Die kothuis het 'n privaat ingang en is sowat 3 km vanaf Rhodes Universiteit en die kern van Grahamstad geleë.

Dié ateljeekothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan uitleg. Die slaapkamer-area het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Rook is verbode in die kothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage on Clarke sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Cottage on Clarke
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Clarke-straat 5, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage on Clarke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarke-straat 5, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMOjPE44Im5aYm99HiDQJQQoioTrVwEO0uphCbm9ovONdYK3INZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 5 Clarke Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.293119 26.520978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za