Cottage on College
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: College-laan 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cottage on College is 'n gastehuis in die hartjie van St. Francisbaai en is net 900 m van die strand af.
Verblyf word in 5 verskillende tipes eenhede gebied wat individueel bespreek kan word, naamlik Roof Top Cottage, Garden Cottage, King Superior Cottage, die Sakpas-eenheid en Cottage on College 2. Elke eenheid het sy eie privaat en suite-badkamer, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n slim-TV met Netflix.
Cottage On College 2 beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof en 'n oond toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met sitplek. Die ander kothuise kan ook gehuur word vir groter groepe of gesinne.
Daar word nie maaltye hier bedien nie, maar die verblyf is naby winkels, restaurante en kroeë.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- College-laan 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage on College het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: College-laan 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom