LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage on Kloof | LekkeSlaap
+25

Cottage on Kloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klooflaan 17, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Cottage on Kloof is 'n selfsorgkothuis in 'n ouwêreldse en stil kliplaan naby Kloofnekweg in Tamboerskloof.

Dié dubbelverdiepingkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solderkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n gaskaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot stoep wat ideaal is vir al fresco-etes. Die hele huis het verstelbare Amerikaanse luike vir veiligheid en 'n alarmstelsel. Die eenheid het slegs parkeerplek in die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage on Kloof sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Klooflaan 17, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klooflaan 17, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvBmmvtsyppzYYKjze6PRBKQ8lAzLvcSUXjm7Le5Hk8hKq496wN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 5) 17 Kloof Avenue Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.93311 18.40518
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!