Cottage on Linden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage on Linden is 'n selfsorghuis in Edgemead, 'n lowerryke woonbuurt in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dit is ideaal vir besoekers wat die stad, strande, die V&A Waterfront en Tafelberg wil verken.

Cottage on Linden het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n konigningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het ook koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofbadkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasbak. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die sitkamer vir 2 ekstra gaste, op versoek.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en daar is 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage On Linden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za