Mpumalanga Akkommodasie by Cottage on the Dam | LekkeSlaap
+9

Cottage on the Dam

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Langgewacht Plaas, Karino, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage on the Dam is op 'n plaas wat aan die Krokodilrivier grens in die hartjie van die pragtige Laeveld.

Dié rustieke kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea, en suite-badkamer en oopplan-kombuis. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die plaas en dam. Daar is ook braaigeriewe. Gaste kan gaan visvang, voetslaan of voëlkyk. Daar is perde op die plaas.

Die plaas is 48 km vanaf die Malelane-hek in die Kruger Wildtuin en 85 km vanaf Komatipoort.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage on the Dam sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • N4, Langgewacht Plaas, Karino, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Langgewacht Plaas, Karino, Nelspruit, 1206, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8L1JDatuNj6R5UQQKAQgUBCaf1VuEtdgWFInXqrAhTUP4yx3R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) N4, Langgewacht Farm Karino 1206 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.48741612152 31.152523072295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za