Walmer Akkommodasie by Cottage on Villiers | LekkeSlaap
+11
+11

Cottage on Villiers

  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 101 , Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cottage on Villiers is 'n privaat en veilige selfsorgkothuis in Walmer, Port Elizabeth, sowat 10 minute van die kus af.

Dié kothuis is smaakvol versier, het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele en die sitarea het 'n TV met DStv. Die kothuis het ook gratis WiFi.

Daar is 'n tuintjie en parkeerplek op die perseel. Verder is daar restaurante, koffiewinkels en winkelsentrums in die omgewing en Port Elizabeth Internasionale Lughawe is sowat 5 minute ver.

Daar is 'n kragopwekker vir ingeval daar kragonderbrekings is.

Slaapplek

’n Bespreking by Cottage on Villiers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Cottage on Villiers
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Villiersweg 101 , Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage on Villiers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 101 , Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScX3HcFLEwIKSp1MzEL9ZgiAVMzgbE4xZlhEjcjEImVYh516JM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 101 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.97735 25.59982
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za