LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottages on Brisbane | LekkeSlaap
+29

Cottages on Brisbane

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brisbane-weg 3, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottages on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is steeds in ’n stil area.

Akkommodasie word in 2 selfsorgkothuise op 'n residensiële eiendom met slaapplek vir 4 gaste gebied. Albei eenhede het badkamers met storte, ten volle toegeruste kombuise en gerieflike sitkamers met slaapbanke.

Daar is ook motorhuise waar gaste kan parkeer. Die gashere is die altyd beskikbaar as gaste bystand nodig het.

Die huis is naby die universiteit, mediese skool, hospitale en die Internasionale Konvensiesentrum. Transnet en Portnet se kantore is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Cottages on Brisbane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Brisbane-weg 3, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cottages on Brisbane het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brisbane-weg 3, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMimhZUiftmMxmuukaIjV5oe8FMsWdlL7D4czpaO5jsqaroBpCi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Brisbane Road Umbilo 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.893524175383 30.977971221643
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!