LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottages on Brisbane | LekkeSlaap
+26

Cottages on Brisbane

8 resensies
Selfsorg
Cottage 1 on Brisbane
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis is op 'n residensiële erf en het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike stoele, insluitend 'n slaapbank vir 'n ekstra gas (kind), en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Daar is 'n lekker werksarea vir sakereisigers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage 2 on Brisbane
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die helder, ruim en moderne selfsorgkothuis is geteël en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-sitkamer het lugversorging, 'n dubbelslaapbank, 2 gemaklike stoele, 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die aparte eetkamer het 'n etenstafel en dubbeldeure wat toegang tot 'n binnehof bied. Die kothuis het 'n uitsig oor die park, diefwering, slaanhekke en 'n afstandbeheerde motorhuis onder die eenheid. Let wel dat daar 12 trappe na die privaat ingang van die eenheid is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brisbane-weg 3, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMimhZUiftmMxmuukaIjV5oe8FMsWdlL7D4czpaO5jsqaroBpCi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 3 Brisbane Road Umbilo 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.893524175383 30.977971221643
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!