Cottonfields Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottonfields Cottage is op 'n kommersiële perseel in die kusdorpie Stilbaai. Die woonstel is tussen besighede geleë en dus naby verskeie winkels en 'n restaurant. Dis ideaal vir oornag maar tog ook gerieflik genoeg vir 'n paar dae se ontspan. Dit is net 'n entjie se ry na die naaste strand en strandmeer.

Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitarea met 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Daar is 'n TV met beperkte kanale. Ander geriewe sluit 'n haardroër, linne en handdoeke in.

Braaigeriewe en rooster, asook 'n buitelug pakeerplek is beskikbaar.

Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar teen ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat geen maaltye op Sondae beskikbaar is nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottonfields Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottonfields Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]