Country Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country Beach House is 'n ruim dubbelverdiepinghuis vir 6 gaste in Langebaan.

Die ruim huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers het balkonne. Badhanddoeke word voorsien, maar bring jou eie swemhanddoeke.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, etenstafel en opwasarea. Die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe in die beskutte binnehof en parkeerplek word voorsien. Die huis het 'n alarmstelsel en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Let daarop dat dele van die huis met trappe bereik word en dus moontlik nie geskik is vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Country Beach House is net 4 km van die strand en verskeie restaurante af. Langebaan bied allerlei doendinge soos visvang, seilplank- en vlieërbranderry, kajakvaart en roetes waar gaste kan voetslaan, stap of bergfietsry. Besoek Club Mykonos Casino of speel 'n potjie gholf op Langebaan se gholfbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Country Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za