LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Country Cabin | LekkeSlaap
+12

Country Cabin

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Country Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig. Weggesteek en stil.

Mooi uitsig oor Patreonster maar geen oor St. Helenbaai. Om voete in die see nat te maak sal jy slegs met 'n motor die see kan bereik.

Rozelle P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P
Saam met vriende

Awesome plek!

Wat n pragtige verblyf! Die natuur asemrowend. Voorwaar 'n plek om weer terug te kan gaan! Waarde vir geld. Die cabin was baie netjies. Lekker gekuier om die braai-area.

Aletta L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta L
Saam met vriende

Excellent. Thank you very much for your hospitality and efforts.

Positiewe ervaring met gasvrye ontvangs en deurlopende uitstekende diens.

Hendrina W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Stil, nader aan die natuur. Kan afskakel.

Tracy E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Country Cabin

What an amazing getaway! The view is breathtaking, the peace and quiet is revitalising! If rest and reconnection is what you are needing, this is the place to visit.

Gaylene B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylene B
Enkelreisiger

Gerieflik

Ek was in St Helena vir besigheid en Country Cabin was ideal vir stilte en privaatheid. Sal enige tyd terugkeer.

Rachel M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie paradys om van te droom.

Dis 'n wegbreek vir enige paartjie getroud of enkel, om net uit die geraas van n stad weg te kom om die stilte te ervaar en elke geluid van verskillende voëls te eien en die blommeprag te mooi vir woorde, pragtige uitsig hoe jy die son sien sak agter die berge, wow, Country Cabin ons is binnekort terug en Barbara en Moses julle was soos trotse ouers en baie besorgsaam oor ons as gaste. Alle seëninge vir julle in die toekoms vorentoe.

Delene M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en kalmerend.

Ons het 'n amazing tyd gehad. Barbara, die eienares, was baie vriendelik en hartlik en baie verwelkomend. Ons was baie gelukkig, die weer was amazing vir 'n Kaapstad-winter. Area is pragtig en die huisie het die beste ligging as jy weg wil kom van die stad vir 'n naweek! Dankie Barbara, hoop om jou weer te sien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very restful and calming.

We had an amazing time, Barbara, the owner, was very friendly and warm and very welcoming. We were lucky, the weather was amazing for a Cape Town winter! Area is beautiful and the cabin is on the best spot if you just want to get away from the city for a weekend! Thanks Barbara, hope to see you again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christa P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Ons kinders het getrou en ons het daar oornag vir 2 nagte. Hulle wou uiteraard bietjie stilte en privaatheid hê. Barbara, die eienaar, het soveel moeite vir hulle gedoen. Hulle is bederf met rose, vrugte, en sjampanje - baie persoonlike aandag gegee. Dit was meer as wat ons verwag het - sal definitief weer daar gaan bly! Baie dankie!

Linda H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Enkelreisiger

Tranquility, peaceful hideaway.

Country cabin was beyond my expectations. I enjoyed the view, the hospitality, the tranquility and overall atmosphere. If you want to get away from the buzz and bustle, this is it! My landlady went out of her way to make sure I had everything I needed, thank you.

Sharon P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier by country cabin was fantasties. Die gasvrou barbara het ons welkom laat voel. Dit is die ideale plek vir daai stilte wegbreek.ek het elk oomblik daar geniet om die sonondergang te aanskou was so mooi.

Beste beste plek!!!!

Annamarie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig! Wonderlik stil en rustig met die mooiste uitsig.

Die blyplek was alles waarvoor ons kon wens. Netjies en goed toegerus, selfs hout en 'n braairooster by die mooi braaiplek. Absolute stilte, net die voëlgeluide en die gesuis van die wind deur die bome. Die wye, onbelemmerde uitsig oor landerye tot by Paternoster se see in die verte was 'n wonderlike bonus. Die beskutte stoepie was ideaal vir koffie- en wyndrinksessies, etes en sommer net chill. Barbara is 'n lieflike gasvrou. Hier pas die uitdrukking uitstekend: Ons het as gaste opgedaag en as vriende vertrek.

Ann A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, stunning view

Barbara is a great host. Loved her beautiful paintings. Will definitely recommend, in fact I have been recommending. People saw my pictures and they want to know where the place is.

Lucia Z - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucia Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing weekend. Thanks Barbara your hospitality was amazing.

It was awesome to be in St Helena Bay. We enjoyed every minute of it. Thanks.

Buckley T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buckley T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place to destress.

A very tranquil place with a very attentive hostess. Everything one needs is available.

Byron M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Byron M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Baie gerieflik en rustige plek. Dis regtig waarde vir jou geld. Baie dankie Babara.

Louis S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dood rustig, pragtige uitsig en baie vriendelike ontvangs. Dankie Barbara.

Barbara was baie tegemoetkomend dat ons ons twee honde kon saam bring en kon ons mooi verduidelik waar al die lekker plekkies is om te verken. Die cabin is goed ingerig met als wat jy nodig het vir 'n plat-op-die-aarde wegbreek vir twee. Omdat jy bo-op die koppie is het jy 'n pragtige uitkyk op die sonsopkoms en sonsondergang. Ons het baie heerlik uit gerus.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Columbinesingel 32, Britannica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3ZGZlMGRhLWY3ZTctNDAwZi04ZjhmLWVlOWNmOTBkZDU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 32 Columbine Crescent Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.752797708579 17.997040750262
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!