Country Comfort Underberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country Comfort is 'n gastehuis in 'n luukse landgoed net buite Underberg se middedorp. Die gastehuis het 'n balkon met skouspelagtige berguitsigte en 'n heilsame Kontinentale ontbyt word soggens voorgesit.

Die verblyf bestaan uit 2 ruim slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met geriewe soos kamerjasse en haardroërs het. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-toegang en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea in die hoofhuis met 'n TV. Gaste kan ook heerlik in die tuin ontspan en voëlkyk. Plaaslike doendinge en besienswaardighede sluit 'n begeleide 4x4-dagtoer op die Sanipas, voetslaan, perdry by Khotso Farm en 'n maaltyd by die plaaslike restaurante in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country Comfort Underberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false