Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Corner Bed & Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Waltraud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Country Corner Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gift R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gift R
Besigheidsreis

The place is safe and neat.

My room was neat, and well prepared.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Enkelreisiger

Vriendelik en aangenaam.

Verseker waarde vir jou geld. Aandete was smaakvol en ontbyt ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar tuisgaan!

Ons het vir 3 aande oorgeslaap, die rondawel is baie netjies en die bed slaap lekker. Die gasvrou en gasheer is vriendelik, hulpvaardig en laat mens dadelik tuisvoel. Die ontbyt is ook heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld en pragtige plek!

Die gasheer en -vrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak. Die kamers was ruim en netjies, met heerlike vars melk en beskuit om saam koffie of tee te geniet. Ontbyt op die stoep was smaakvol en besonder keurig voorberei. Die erf is pragtig versorg en besonders stil in die nag. Ons sal beslis weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R
Enkelreisiger

Vriendlikie Oom en Tannie, en meer as gewillig om te help.

Die oom en tannie het my met ope arms verwelkom. Hulle het die ekstra myl geloop om my tegemoed te kom toe hulle by 'n plaaslike tuisnywerheid gaan aandete kry het vir my. Sal beslis weer van Country Corner gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard E
Enkelreisiger

Dit was gemaklik en lekker.

Almal was behulpsaam en het ons geakkommodeer tot hul beste vermoë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Enkelreisiger

Baie vriendelike gasvrou met wonderlike verblyf.

Aanwysings na die plek was goed gekommunikeer. Prys was baie billik en die gasvryheid en heerlike ontbyt was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige verblyf met ou wêreld se gasvryheid.

Gebruik hierdie verblyf gerus as basis vir jou Natal Middellande verkenning. Ongelooflike rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent country hospitality.

We would recommend any traveller to stay overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanna D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanna D
Gesin met klein kinders

Rustig en baie lekker.

Wat 'n lekker plekkie. Skoon en goed ingerig. Alles wat jy nodig het. Julle sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Maarschalk Straat, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTZhOTA5LTMxMmQtNDZhZi04YTA2LTRlYzllZmQyMGE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 37 Maarschalk Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.427439 30.816853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem