Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Getaway Deer Park Estate

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Getaway Deer Park Estate is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers, reisigers wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby die stad, verskeie winkels, restaurante en strande.

Verblyf word in 3 suites aangebied. Elke suite het 'n privaat ingang, luukse dubbelbed, enkelslaapbank, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en die suites het TV's met DStv.

Country Getaway Deer Park Estate spog ook met braaigeriewe en 'n swembad waarin gaste lekker kan afkoel gedurende die somer.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Besoek die nabygeleë Sardinia Bay-gholfbaan en speel 'n potjie gholf tussen sebras, elande en wildebeeste. Dit is net 2 km van die gewilde Grass Roof-plaasstal af en 10 km vanaf die lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 51 resensies vir Country Getaway Deer Park Estate
Netheid
4.1/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 4

Ligging

  • Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Country Getaway Deer Park Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiTybfQEKLzn8qVRtYyTOCQYOpUpq6TyyiqCqtrWT7wiTlpmwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 51 5 1 4 15 Deer Park Lane Deer Park Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.010588685414 25.480259328203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem