40% af Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Pierre van Ryneveld Akkommodasie by Country Life in the Heart of the City | LekkeSlaap
+10
+10

Country Life in the Heart of the City

2 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 40% af
  • Vanaf R550 R330 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piano Place 12 , Pierre van Ryneveld , 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Country Life in the Heart of the City bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in Pierre van Ryneveld-park.

Dié losstaande woonstel het 'n privaat ingang, parkeerplek en 'n uitsig oor die swembad. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste moet asb. hul eie braaihout saambring. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Lughawependeldiens en 'n wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Country Life in the Heart of the City is naby die N1 en die R21, asook net 3,6 km vanaf Irene Mall met verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Country Life in the Heart of the City sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Country Life in the Heart of the City
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piano Place 12 , Pierre van Ryneveld , 0157, Gauteng
  • Gaste dink Country Life in the Heart of the City het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R330
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R330
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piano Place 12 , Pierre van Ryneveld , 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99e726df17e31e4d70ef22175cf5189d03812f34c29c0411bf5310279fe4e466d1179ca575654bac76ac4921a3d8cee41262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R330  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Piano Place Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.835609077083 28.241215491121
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za