Country-Life Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country-Life Self-catering is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 in Montagu.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en deel die gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die ander twee kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het. 'n Dubbelslaapbank is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV het.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat oor die privaat tuin en plonspoel uitkyk, en het 'n uitsig op die berge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Montagu vied 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede soos die Montagu Museum, die Montagu Nature Garden en Avalon Springs. Doendinge sluit voëlkyk, voetslaan, trekkerry en verskeie 4x4-roetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by Country-Life Self-catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country-Life Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 795 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za