Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Park

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incolae-weg, Muldersdrift, Johannesburg, 1749, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Park is langs Beyers Naude-rylaan in 'n rustige plattelandse omgewing in Muldersdrift, Johannesburg geleë. Die instansie bied luukse verblyf, 'n klein konferensiekamer, asook karavaan- en kampplekke teen bekostigbare tariewe naby die Wieg van die Mensdom, 'n Wêrelderfenisgebied.

Verblyf beskik oor 9 kamers. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n kombuisie, TV en lugversorging.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek, en konferensiegeriewe in.

Die perseel is ideaal naby Johannesburg, Pretoria, Randburg, Sandton, die N1- en N14-hoofweë, asook Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Die park is naby die Wieg van die Mensdom en die bekende Muldersdrift trou-myl, winkelsentrums, restaurante, gholfbane en sportstadions.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Country Park
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 10

Ligging

  • Incolae-weg, Muldersdrift, Johannesburg, 1749, Gauteng
  • Gaste dink Country Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incolae-weg, Muldersdrift, Johannesburg, 1749, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGQ3MTE5LTY3NGMtNDcyNC1hMzBkLTg0OTY1MjE0YTk2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Incolae Road Muldersdrift 1749 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.057510578803 27.881171107292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem