Country Route

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Country Route is 'n bekoorlike gastehuis wat ook selfsorg-verblyf bied in Lichtenburg, 'n klein plaasgemeenskap in die Noordwes-provinsie. Dié prentjiemooi dorpie is bekend vir sy boomlanings is die strate en is ook die ideale plek om vanuit die besige stad te ontsnap.

Verblyf word gebied in 2 eenhede wat elk 'n slaapkamer en 'n privaat ingang het. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is, asook 'n TV met DStv.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is agter 'n motorhek beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Lichtenburg Game Breeding Centre, Molemane Natuurreservaat en Wondergat in. Gaste kan ook doendinge geniet soos voetslaan, 4x4-roetes, duik en gholf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Country Route gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R620 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]