LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Courchevel Country Cottage | LekkeSlaap
+11

Courchevel Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordobaweg , R44, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Courchevel Country Cottage bied selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis op 'n veilige landgoed in Stellenbosch op 'n koppie met 'n uitsig op die Helderberg en oor die see in die verte. Die area spog met verskeie wynlandgoedere, fietsryroetes, restaurante en gholfbane wat alles in 'n radius van 7 km vanaf die kothuis is.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is net langsaan en het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste wat in die tweede slaapkamer slaap, moet deur die eerste slaapkamer stap om die badkamer te gebruik.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Daar is 'n lieflike groot tuin, en 'n tennis-, rolbal- en kroukiebaan wat gaste kan gebruik.

Kom skakel af by hierdie toevlug.

Slaapplek

’n Bespreking by Courchevel Country Cottage sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cordobaweg , R44, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordobaweg , R44, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSKM10ko2x91ujjxYvavtteWlNDFRvqquXFt138ePX0OanYDMx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 4) Cordoba Road R44 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.030270865446 18.832155997836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!