Parkview Akkommodasie by Courtyard Cottages | LekkeSlaap
+58

Courtyard Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerry-weg 63, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Courtyard Cottages bied beeldskone selfsorgverblyf in die hartjie van The Parks in Johannesburg. Die kothuise is deur 'n welbekende plaaslike argitek ontwerp en die ten volle gemeubileerde ruimtes beklemtoon gemak, sekuriteit, privaatheid en buite- en binne kontinuïteit. Die perseel is naby openbare vervoer, parke en die stadskern is ideaal vir paartjies, reisigers wat wil ontspan of sakereisigers.

verblyf word in 2 individueel versierde oopplan-selfsorgstudios gebied wat slaapplek vir 2 gaste het. Elke studio het 'n privaat ingang, en suite-studio en 'n ten volle toegeruste kombuisie.

Parkeerplek onder 'n afdak agter 'n elektriese hek word vir 1 voertuig per kothuis voorsien. Die perseel is veilig met 'n elektriese heining en kameras.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerry-weg 63, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerry-weg 63, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwhKXrHyye4R3NQN1k21Xmv2LS8mj5Mp5hxzD5sfzqaVxP0yn36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 63 Kerry Road Parkview 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.165744739239 28.024347315102
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za