Covenant Well Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Covenant Well Guest House is in Heldervue, Somerset-Wes geleë.

Dié gastehuis beskik oor 3 selfsorg-eenhede wat elkeen toegerus is met 'n kombuis of 'n kombuisie, TV met DStv-kanale en toegang tot WiFi.

Morning Rise is 'n ateljee-eenheid wat beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer.

Cellars Rest is 'n ateljee-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-slaapkamer, 'n en suite-badkamer, asook 'n aparte oopplan-kombuis en eetkamer.

Die See Uitsig-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit het ook 'n oopplan-leefarea met 'n ten volle toegeruste kombuis, eetkamer en 'n sitkamer met gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n braai-area,

Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Covenant Well Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]