Covenant Well Guest House
Opsomming van Resensie
Derick M - Mrt 2020
Gemiddeld
Leonora is 'n wonderlike gasvrou wat my met hartlikheid en vriendelikheid sommer baie gou laat tuis voel het.
Lucinda J - Jan 2020
Gemiddeld
Peaceful, pleasant and quiet.
Dominic M - Jun 2019
Gemiddeld
Definitely I will go back for my holiday.
Covenant Well Guest House se terugvoer
So opreg dankie vir die resensie. Ons waardeer dit uit ons harte.
Amanda B - Apr 2019
Gemiddeld
Baie aangename ervaring!
Covenant Well Guest House se terugvoer
Ag Amanda uit my wese dankie vir die kosbare verslag. Ons waardeer julle uit ons harte. Bid julle goddelike seën toe. ?
Cato O - Feb 2019
Gemiddeld
Rustige, veilige verblyf met wonderlike gasheer en gasvrou.
Lees meerCovenant Well Guest House se terugvoer
Hoe sê ek dankie vir hierdie mooiste resensie ooit. Julle is verseker famielie. Ons mis julle gesigte by die kuierplek nog steeds. Julle is besonderse mense en ons seën julle en julle besigheid. Vriendelike groete.
Colin V - Des 2018
Gemiddeld
Die beste tyd, vriedelike gasvryheid, ons het soos familie gevoel.
Covenant Well Guest House se terugvoer
Hoe sê ek dankie vir kosbare mense soos julle. Waardeer die pragtige woorde uit die diepte van my hart. Bid julle net die aller mooiste toe.
Marinda V - Des 2018
Gemiddeld
Arriveer as kennisse maar verlaat as familie!
Covenant Well Guest House se terugvoer
Ai Marinda en Willie dit was n wonderlike eer om julle te huisves. Sal jullebitter graag weer wil sien. Dankie vir die pragtige resensie. Ek waardeer julle uit my hart.
Eddie L - Des 2018
Gemiddeld
Sal aanbeveel.
Covenant Well Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kosbare resensie, Eddie. Ek waardeer dit opreg.
Keith D - Okt 2018
Gemiddeld
Netjiese verblyf en uitstekende diens.
Covenant Well Guest House se terugvoer
Beste Keith,
Ag, dis wonderlik om te hoor. So dankbaar vir goddelike mense soos julle wat by ons kuier. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Ons bid julle seën toe.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkiastraat 22, Heldervue, Somerset-Wes, 7131, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18