LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Covenant Well Guest House | LekkeSlaap
+20

Covenant Well Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkiastraat 22, Heldervue, Somerset-Wes, 7131, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Covenant Well Guest House is in ’n lieflike tuin in Heldervue, Somerset-Wes en bied selfsorgverblyf.

Die gastehuis beskik oor 1 selfsorg-eenheid, Cellar Rest, met slaapplek vir 2 gaste. Daar is ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n sitarea met ’n TV met DStv. Die badkamer het ’n stort en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met ’n gasstood, oond, mikrogolfoond, yskas en eetarea.

Daar is braaigeriewe in die tuin en veilige parkeerplek word voorsien. Covenant Well Guest House het sekuriteitskameras en ’n alarmstelsel wat met ’n sekuriteitsmaatskappy verbind is.

Hierdie instansie is 4 km vanaf Somerset Mall, 5 km vanaf Strand-gholfklub en 6 km vanaf Strand se strand vir branderplankry, visvang en swem. Gaste kan die Strand Waterworld & Fun Park besoek, putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Covenant Well Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kirkiastraat 22, Heldervue, Somerset-Wes, 7131, Wes-Kaap
  • Gaste dink Covenant Well Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkiastraat 22, Heldervue, Somerset-Wes, 7131, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e271f970d725cc68c0af5540b55545328c765250c59da318a2c2bd53333a911bfec251db512269f27e043d6b46f3ab8192d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22 Kirkia Street Heldervue 7131 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0624045 18.8150264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!