Cowies Hill Guest Place
20 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buckingham Place 42, Cowies Hill, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë.
Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ideaal vir 'n paartjie. Daar is 'n koningingrootte-bed, lessenaar, hangkas vir klere en 'n rusbank. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n aparte toilet.
Buite is daar 'n rottangstoel waar gaste lekker kan ontspan. Parkeerplek word op die perseel voorsien en WiFi is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Cowies Hill Guest Place sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 20 resensies vir Cowies Hill Guest Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Buckingham Place 42, Cowies Hill, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cowies Hill Guest Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cowies Hill Pinetown Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buckingham Place 42, Cowies Hill, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom