Cowlin House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cowlin House is 'n drieslaapkamerhuis in Meadowridge en is ideaal vir 'n gesin wat Kaapstad wil besoek.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ensuite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 1 enkelbed en die derde kamer het 'n stapelbed asook 'n enkel bed. Daar is nog 'n kamer buite beskikbaar met 'n dubbelbed, asook 'n ensuite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, stoof en oond, yskas en 'n eetarea. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die leefarea het 'n kaggel en dit lei na 'n onderdakbraai-area buite.

Cowlin House is net 'n paar minute weg van die M3-hoofweg, wat aan besoekers die geleentheid bied om gerieflik Muizenberg, Kirstenbosch, Constantia-wynplase en die middestad te besoek. Verskeie restaurante en winkelsentrums is ook net 'n entjie se ry weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Cowlin House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelstapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cowlin House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za