LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cowrie 8 | LekkeSlaap
+15

Cowrie 8

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrieweg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cowrie 8 is geleë in Shelly Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié netjiese, moderne woonstel het plek vir 8 persone en bied direkte toegang tot die strand.

Die woonstel is op die eerste vloer en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 2 sitkamers, 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n inloop-kas en direkte toegang tot die balkon met sy see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n koningingrootte-sleebed in die vierde slaapkamer.

Die balkon is gemeubileer met 'n moderne sitkamerstel en 'n koffietafel, 'n stoepstel met sitplek vir 8 persone, en 'n gasbraai. Die gerieflike oopplan-sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv en bied ook toegang tot die balkon.

Cowrie 8 is in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad, braaiplekke en tuine wat goed in stand gehou word. Die eenheid het ook onderdakparkeerplek, ekstra parkeerplek en 'n hysbak. Verder is die eenheid stylvol toegerus en is daar eetgerei en breekware. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlik vakansie word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Cowrie 8 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Cowrie 8
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Cowrieweg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cowrie 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrieweg, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYWQ5MWFmLTIzOWMtNDY1Yi04YzVjLWFhZjRmNzM2MjQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Cowrie Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.816429000743 30.405845940113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!